Responsible antibiotic use in cattle production

Loading player...
In cattle production, the responsible use of antibiotics is crucial for ensuring herd health.
OFM Agri's Robyn Schutte talks to Animal Health Specialist at the Beefmaster Group, King Ramokala, about the different classes of antibiotics and how they work, to ensure the best treatment response...
7 Jul 2024 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Skaapbestuur: Koggelramme en wolnuus

Johan Gunter gesels met John Melville oor die voeding en versorging van jou ramme en koggelramme en daarna is dit Dawie Killian van die OVK wolkantoor met die nuutste in die wolmark.
27 Mar 11PM 5 min

Verklaar lone by vergoedingsfonds

Op 7 Februarie het die waarnemende direkteur-generaal van die Departement van Indiensnemening en Arbeid aangekondig dat die jaarlikse lone vir 2024 by die Vergoedingsfonds verklaar moet word. OFM se Elsabe Richard-May gesels met Stephan Pietersen van Work Accident Support om meer hieroor uit te brei.
27 Mar 1AM 9 min

Chris Dersen - vleispryse

Chris Derksen deel lewendehawepryse vir die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 26 Maart.
27 Mar 1AM 2 min