Gesonde gesinne: Maak ’n konneksie voor korreksie

Loading player...
ʼn Kind gaan nie luister indien jy sy of haar gedrag net in die verbygaan korrigeer nie. Lourindi Nel, ʼn kinder- en volwasseberader, benadruk in hierdie aflewering van Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op ouerskapstegnieke vir gesonde gesinne hoekom jy eers op jou band met jou kind moet fokus.
5 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min