‘Jeug gereed om verskil te maak met Koninkrykswerk’

Loading player...
Koninkrykswerk, die jeug en boodskappe van hoop is drie dinge wat Erich Posthumus na aan die hart lê, en ook die dinge wat hy as sy lewensdoel beskou.
5 Jul 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min