Ep. 8 | Drie verkiesings met globale gevolge

Loading player...
Hoe moet ons die uitslae van Frankryk, Brittanje en Iran se verkiesings interpreteer? In hierdie week se uitgawe van Wêreldwys bespreek ons al die belangrike vrae oor hierdie en ander internasionale nuusgebeure.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:22 Wat die media oor die Britse verkiesing verkeerd kry
  • 07:30 ʼn Hervormde Iran?
  • 09:52 Linkse blok snoer saam in Frankryk
  • 12:48 Navo-beraad in ʼn onstabiele wêreld
  • 15:01 Toegewings in die Midde-Ooste
  • 16:24 Kan Demokrate Biden vervang?
  • 18:25 Wêreldgeskiedenis: Van militêre na politieke leiers
  • 23:51 Franse verkiesing
  • 36:53 Britse verkiesing
  • 40:03 Tekort aan Westerse leierskap
  • 43:40 Slotgedagte
10 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min