Wedvlugduiwe onder skoot

Loading player...
Frik Kruger, voorsitter van die Gauteng Posduif Unie, het onlangs sy kommer uitgespreek oor die toenemende probleem van wedvlugduiwe wat afgeskiet word terwyl hulle oor die Vrystaat vlieg. Hierdie kwessie het weer aandag gekry nadat foto’s op Facebook gedeel is, soortgelyk aan dié wat ‘n paar jaar gelede gewys het hoe duiwe in die Vrystaat doodgeskiet is.
11 Jul 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Jaaroorsig 2024 - OVK

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met OVK besturende direkteur Stefan Oberholzer oor 2024 se uitdagings en hoogtepunte…
12 Dec 10PM 2 min

What's new in Farmer's Weekly - 20 December Edition

Sindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, unpacks the latest edition of Farmer's Weekly, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
12 Dec 10PM 3 min

Kraaldissipline en hantering van skaap

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapkuddebestuur, vandag praat hulle oor kraaldissipline en vashou en hantering van die skaap.
12 Dec 10PM 6 min

Chris Derksen Vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig 11 Desember…
11 Dec 10PM 1 min