Onderhoud met Alicia Lamprecht (kind wat in voertuig wat gekaap is)

Loading player...
Die afgelope naweek was ‘n vier maande oue dogtertjie in haar pa se kar toe dit gekaap is. Ons is baie dankbaar dat sy teruggevind is.

Die voorval herinner ons aan wat 3 jaar gelede op 14 September 2021 gebeur het. Alicia Lamprecht het iets soortgelyk beleef toe haar voertuig met haar 7 maande oue seuntjie, Henco gekaap was.
19 Jul 2024 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

DIE REAL BRÊKFIS | ADVOKAAT NADENE BADENHORST

Advokaat Nadene Badenhorst gesels oor die voorstelle om kerke en geloofsorganisasies in Suid-Afrika te reguleer — en wat dit vir ons godsdiensvryheid kan beteken. 'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏 #GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi
22 Jul 3AM 10 min

MOTIVEERING MAANDAG | Gretha Wiid

Dis weer tyd vir Motiveering Maandag"Moet nog nie jou Maandag afskryf nie! Gretha Wiid herinner ons met die kragtige woord :“ you’re not gone yet because you’re not done yet!!
20 Jul 3AM 3 min

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min