Ep. 10 | Onsekerheid ná politieke chaos in die VSA

Loading player...
Wat beteken Biden se val, die sluipmoordaanval op Trump, Vance se kandidatuur en Harris, wat nou die Demokrate se presidentskandidaat is, vir Amerika? Luister na hierdie week se episode van Wêreldwys vir antwoorde op hierdie en ander vrae.
Chapters
  • 00:30 Inleiding
  • 06:15 Die afgelope twee historiese weke
  • 14:33 Die sluipmoordaanval op Trump en die gevolge daarvan
  • 21:17 Die GOP-konvensie, Vance en die stand van die Republikeine
  • 29:42 Die Demokrate, Biden se onttrekking en Harris as kandidaat
  • 35:46 Die oprigters van die VSA, helde uit die burgeroorlog en lesse
25 Jul 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min