#DieGROOTBrekfis Karlien van Jaarsveld - Katrientjie Katryn

Loading player...
Karlien van Jaarsveld het die hart agter haar nuwe liedjie "Katrientjie Katryn" met Charonike kom deel. Luister gerus weer!
1 Aug 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Bobby van Jaarsveld

Die Adonis van Afrikaanse musiek en sanger van treffers soos “My alles” en “’n Vrou wil dit hoor”, Bobby van Jaarsveld, het pas aangekondig dat hy later vanjaar as die manlike hoofrol die verhoog sal deel met die geliefde Anel Alexander in die splinternuwe musiekblyspel Semi-Soet – die musiekblyspel. Dié…
12 Feb 18 min

#DieGROOTBrekfis Deon GROOT - Plek in my hart

Deon GROOT het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om met Ruben Delmage en Charonike Nel te kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Plek in my hart". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
10 Feb 15 min