Nicholis Louw stort hart uit oor verlede, geloof

Loading player...
Maroela Media het ʼn openhartige gesprek met hom gehad oor sy pad in die musiekbedryf, die gewaarwordinge wat hy deur die jare moes maak en die lesse wat hy op duur wyses moes leer.
1 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min