Borsvoedingsweek | Ma, baba leer mekaar ken tydens borsvoeding

Loading player...
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor borsvoeding gesels Marizette Croft oor ʼn borsvoedkonsultant se rol in ʼn ma se borsvoedreis.
2 Aug 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min