Jo Black deel meer oor Dricus du Plessis wen-oomblik

Loading player...
UFC-kampioen Dricus du Plessis het die hele wêreld aan die praat gehad nadat hy daarin geslaag het om sy titel te verdedig tydens sy lank verwagte geveg teen sy mededinger Israel Adesanya op Sondag. Deel van die bekende ondersteuners was die hele Springbok-span wat die naweek in Australia was vir hulle wedstryd teen die Wallabies waar hulle 30-12 gewen het. Ander bekendes wat ook daar was hom hulle ondersteuning te wys was sangers Jo Black en Ricus Nel en Rikus 'Radioraps' de Beer. Breakfast with Martin Bester het Vrydag met die 'Skepe' sanger gepraat oor sy ervaring by die UFC en die UFC-kampioen se wen-oomblik.
23 Aug 2024 2AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes

DJ Jazzy D returns to Jacaranda FM for one night only

For the finale of the Feel Good Tour, we will be hosting the Ultimate Feel Good Party. Party Nights with Ankle Tap Live will be broadcasting live from Prison Break Market, San Quentin, on 29 May. Joining him will be Jacaranda FM’s very own Rob Forbes, Mack Rapapali, and DJ…
27 May 1AM 4 min