Ep. 15 | Die afsterwe en herlewing van die Weste

Loading player...
Ons bespreek in hierdie week se episode van Wêreldwys die reuse-immigrantekrisis in Europa en wat nodig is om dit op te los. Ons gaan terug na die 15de eeu en die Italiaanse Renaissance en die noodsaak vir ’n kultuur- en identiteitsherlewing in Europa.
Chapters
  • 00:00 Wie ons nie is nie
  • 04:23 Harris loop tans voor
  • 09:57 Midde-Oosterse konflik duur voort
  • 11:38 Immigrasie en Europese identiteite
  • 23:15 Parallelle samelewings en ʼn botsing van beskawings
  • 29:15 Nog ʼn Michelangelo nodig
27 Aug 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min