Sonder Onderbroeke gerat (en ten volle geklee) vir musiekbedryf

Loading player...
Hulle is genader is om aan die Battle of the Bands-kompetisie deel te neem nadat een van hulle liedjies se musiekvideo die Groot FM-span se aandag op TikTok getrek het.
4 Sep 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min