‘Goue jaar van eerstes’ vir nuwelingsangeres

Loading player...
Hoewel musiek nou die hooffokus in dié tiener se lewe is, is Carley se droom om ná skool ʼn loopbaan in joernalistiek te volg.
13 Sep 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min