Blyspel belig Afrikaner-identiteit met musiek, humor

Loading player...
“Daar is iets besonders aan die verhoog – jy word gevoed deur die gehoor. As hulle lag of reageer, moet jy as akteur aanpas.”
13 Sep 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min