Gesonde gesinne | Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding

Loading player...
Hoe voorkom ons uitbranding by kinders? Lourindi help in hierdie aflewering van “Gesonde gesinne” met raad om dit af te weer.
20 Sep 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min