OFM Familie Fokus: 100 jaar van die SA Vereeniging van fysioterapie

Loading player...
Koos Bierman, bemarker vir die “South African Society of Physiotherapy” (SASP) in die Vrystaat sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus. Die SASP word hierdie jaar 100 jaar oud en Suid Afrika was een van die eerste lande waar die professie begin is wat werklik 'n besonderse mylpaal is. Landswyd is daar projekte om die prestasie te vier en in die Vrystaat gaan daar twee kompetiesies wees vir die publiek sowel as skoliere in die Vrystaat
25 Sep 2024 5AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Laat toets jou bloeddruk hierdie Hart Week en kyk na jou hart

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan en verduidelik wat ‘n normale bloeddruklesing is en wat jou bloeddruk kan beinvloed. Cari verduidelik ook hoe hoë bloeddruk voorkom of beheer kan word. Verder is daar hulpbronne beskikbaar aanlyn https://www.heartfoundation.co.za/blood-pressure/
14 Sep 8AM 4 min

Hart Week: Die realiteit van hartversaking in Suid Afrika

Geregistreerde dieetkundige by die Heart and Stroke Foundation van SA, Cari Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan hierdie Hart Week om die ernstige statistieke van hartversaking in Suid Afrika met luisteraars ted eel. 64 miljoen mense wereldwyd leef met hartversaking en 1 in elke 5 mense in SA ouer as…
14 Sep 8AM 5 min

Arrhythmia: What causes a heart to beat irregularly?

Nurse Gwendoline Petersen is a Health Promotion and Health Risk Assessment Officer at the Heart and Stroke Foundation of SA and joins Yolanda Maartens this Heart Week to unpack the causes of an irregular heart beat and what symptoms South Africans should look out for. The Heart and Stroke Foundation…
14 Sep 8AM 3 min

KANSA skep veilige ruimte vir jong kanker pasiënte en hul gesinne

'n Kankerdiagnose is vir enige jong mens lewensveranderend. Buiten die fisiese uitdagings, is daar ook groot emosionele en praktiese behoeftes. In die OFM Familie Fokus gesels Yolanda Maartens met Anina Meiring, Dienstebestuurder: KANSA TLC, oor hoe die AYA-kamers 'n veilige ruimte vir tieners en jong volwassenes met kanker skep, en…
5 Aug 7AM 6 min