Wêreldwys | Oostenryk skop ook vas teen massa-immigrasie | Ep. 20

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek ons die verkiesing in Oostenryk en hoe dit dié land, maar ook die res van Europa, kan raak. Die regs-populistiese en sterk anti-immigrasieparty, die Vryheidsparty van Oostenryk, het verlede week vir die eerste keer sedert die party se oprigting in die laat 1950’s eerste in ʼn federale verkiesing geëindig.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 00:54 Israel en Libanon in konflik
  • 05:16 Ramaphosa by die VN
  • 08:50 Orkaan Helene tref die VSA
  • 10:47 Oor ʼn maand stem Amerikaners
  • 13:38 Oostenrykse swaai ook na regs
  • 22:46 Vraagstukke van die breër Europese politiek
  • 25:37 Keiser Frans Josef
3 Oct 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min