Wêreldwys | Gelykop stryd tussen Trump en Harris | Ep. 21

Loading player...
In hierdie week se uitgawe van Wêreldwys doen ons ’n in diepte ontleding van die Amerikaanse verkiesingsveldtog. Die nuutste peilings, die posisie van swaaistate, die werking van die kieskollege en moontlike scenario’s wat kan uitspeel, word bespreek. Hierdie week se uitgawe kan dien as ’n gids vir persone wat op die verkiesingsveldtog wil fokus en veral op die oggend van 6 November die uitslae wil volg.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:09 Midde-Ooste meer onveilig na 7 Oktober
  • 07:05 China se bevolkingsinploffing
  • 09:27 Sahel-streek oorheers deur Al-Kaïda
  • 11:40 Bloedigste konflik ter wêreld
  • 13:24 ʼn Onstabiele Haïti
  • 14:37 Australië verhoog verdedigingspandering
  • 16:00 Gids tot die Amerikaanse kiesstelsel
  • 23:11 Omstredenheid rondom posstemme
  • 26:12 Hoe die Amerikaanse president aangewys word
  • 30:30 Hoe swaai dié sewe state?
  • 33:05 Peilings, peilings, peilings
  • 37:15 Pennsilvanië die spiespunt
  • 42:27 Die groot vraag: wie gaan waar stem?
  • 44:52 Verkiesing met globale gevolge
  • 47:47 Calvin Coolidge se stille nalatenskap
9 Oct 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min