Eurika Mogane aangestel as Kommissaris vir Geslagsgelykheid
--:--
HKH Prinses Eurika Mogane is amptelik aangestel as een van ses Kommissarisse vir Geslagsgelykheid, deur president Cyril Ramaphosa. Sy gesels met Amanda.