Die Real Brekfis gesels met Ouerskapkenner en Skrywer, Rianette Leibowits

Loading player...
Vandag vier ons 'Digital Parenting Day!' | Die Real Brekfis-span (06:00-09:00) het gesels met Rianette Leibowits, ouerskapkenner en skrywer van die boek, Maak jou kind skermslim.
Met die regte hulpmiddels kan jy jou kinders se veiligheid in die digitale wêreld verseker. Oorweeg slim apps soos Kaspersky, Family Link en FYI - Play it Safe om jou kinders se aanlyn aktiwiteite te monitor en hulle te beskerm. Veiligheid begin by jou – kom ons maak die internet 'n veiliger plek vir ons kinders!
#Radio #DigitalParentingDay #VeiligOnline #SlimOuerskap"
23 Oct 2024 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min