#DieGROOTBrekfis Nataniël - Die Boek

Loading player...
In 2025 stel die Bloudruk Groep (waaraan GROOTfm 90.5 behoort) en ander onafhanklike borge ’n prag koffietafelboek bekend om inspirerende Afrikaanssprekendes te vier. 📖
Ons het JOU hulp nodig om hierdie te laat realiseer. Nataniël het by #DieGROOTBrekfis 'n draai kom maak om ons meer oor dié inisiatief te vertel.
31 Oct 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Anneli van Rooyen

Die legende Tannie Anneli van Rooyen het met Charonike gesels oor haar onuitputbare vreugde en geloof en wat die nuwe Sensasie weergawes van haar treffers vir haar beteken. Luister gerus weer!
16 Jul 23 min

#DieGROOTBrekfis Marko Stavrou - Genlink

Die inspirerende entrepreneur en stigter van Genlink, Marko Stavrou, het met Charonike en Divan op #DieGROOTBrekfis gesels oor Generasie Z en hoe verskillende generasies mekaar beter kan verstaan. Luister gerus weer!
14 Jul 32 min