Wêreldwys | Afrika: Die kontinent van risiko’s en geleenthede | Ep. 24

Loading player...
In hierdie week se episode van Wêreldwys doen ons saam met dr. Jakkie Cilliers ʼn deeglike ontleding van die probleme op die Afrika-kontinent, die oorsake daarvan en wat nodig is om uiteindelik meer Afrika-lande op ʼn pad van sukses te plaas.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 00:50 Ontstaan van die ISS
  • 02:55 Afrika se grootste uitdagings tans
  • 05:24 Jong bevolking: geleentheid of bedreiging?
  • 09:21 Verlies aan Afrika-vaardighede
  • 11:46 Verstaan die wêreld Afrika?
  • 14:16 Stryd om mag en invloed
  • 16:51 Die wêreldwye skuldprobleem
  • 22:23 SA loop nie meer voor in Afrika
  • 26:08 Suksesverhale in Afrika
  • 29:23 Vergete Afrika
  • 32:00 Vertroue ʼn voorwaarde vir belegging
  • 34:49 Groener gras is hiér ook
1 Nov 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min