Beweging

Loading player...
Beweging is die verandering van plek of stand. Beweging vind plaas wanneer kragte wat nie ewe groot of sterk is nie (ongebalanseerde kragte), teenoor mekaar te staan kom. Gebalanseerde kragte veroorsaak nie ʼn verandering in beweging nie. Indien alle kragte gebalanseerd was, sou ons asook al die voorwerpe om ons, op een konstante plek gebly het.
11 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Klank

Klank word geskep wanneer iets vibreer. Dié vibrasie, wat niks anders as golwe van energie is nie, beweeg deur die lug of 'n ander medium (vaste stof, vloeistof of gas) na die oor.
17 Jul 14 min

Die Oranje-rivier

Die Oranje-rivier ontspring aan die westelike hang van die Drakensbergreeks in Lesotho op ’n hoogte van meer as 3 000 m bo seevlak.
17 Jul 8 min

Hoogte bo seevlak

Die stygende seevlak is een van die duidelikste tekens van aardverwarming. Dit is ook een van die grootste probleme wat deur aardverwarming veroorsaak word.
17 Jul 8 min

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind.
17 Jul 12 min