Klein Zetske vuur en vlam vir busse

Loading player...
Zetske Izeboud (20 maande) het 'n ritueel saam met haar pa, Heinrich, en oupa, Willem Fourie: Elke oggend staan hulle in die voortuin en waai vir die Buscor-busse wat verbyry. Die pendelaars waai nou al terug en die busbestuurders toet vir haar. Sy is absoluut gaande oor enigiets met wiele, vertel haar ma, Megan, en ouma, Tersia.
15 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min