Shaun Wulf droom natuurlik van Wembley

Loading player...
Die musikant Shaun Wulf en dromspeler Damian Pontuti is vanaf Margate op toer in Gauteng en Mpumalanga. Hulle het vir 'n geselsie by die 100.5FM-ateljee ingeloer.
15 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min