Kragonderbreking vir instandhouding uitgestel

Loading player...
Die beplande 32 uur kragonderbreking vir West Acres is onbepaald uitgestel. Thea Rix sê dit was net te ongeleë nou met kinders wat nog eksamen skryf. Die beplande instandhoudingswerk moet egter steeds gedoen word. Sy gesels met Sonop Ontbyt.
20 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min