Laeveld kwilters vier 35 jaar

Loading player...
Die Laeveld Kwiltersgilde bestaan vanjaar reeds 35 jaar. Die huidige voorsitter, Amanda Brugman, vertel saam met Cathy Kotze wat hierdie vorm van naaldwerk behels. Om meer uit te vind, kontak hulle by 082-339-6465.
20 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min