Rivierstelsel

Loading player...
’n Rivier is ’n waterloop of watervoor wat in ’n natuurlike bedding vanaf ’n hoër deel van ’n omgewing na ’n laer deel van die omgewing vloei. Meeste riviere vloei vanuit die binneland wat hoër geleë is na die see wat laer geleë is. Daar is ook riviere wat in mere eindig en nie see toe vloei nie.
22 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Klank

Klank word geskep wanneer iets vibreer. Dié vibrasie, wat niks anders as golwe van energie is nie, beweeg deur die lug of 'n ander medium (vaste stof, vloeistof of gas) na die oor.
17 Jul 14 min

Die Oranje-rivier

Die Oranje-rivier ontspring aan die westelike hang van die Drakensbergreeks in Lesotho op ’n hoogte van meer as 3 000 m bo seevlak.
17 Jul 8 min

Hoogte bo seevlak

Die stygende seevlak is een van die duidelikste tekens van aardverwarming. Dit is ook een van die grootste probleme wat deur aardverwarming veroorsaak word.
17 Jul 8 min

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind.
17 Jul 12 min