KOPSKUIF - Robin-Dean Fourie: Die Hooflig van Bolandse Hip-Hop en Sy Reis met ATKV-Crescendo

Loading player...
Robin-Dean Fourie, bekend as "Die Hooflig" en "Die peetpa van Bolandse hip-hop", oor sy betrokkenheid by ATKV-Crescendo en sy werk met Enhancing Excellence in People (EXP). As kletsrymer en kultuurbouwer deel Robin-Dean sy passie vir die bevordering van jong talent en sy benadering tot die samewerking van musiek en gemeenskapsontwikkeling. Hy deel ook sy ervarings en insigte oor hoe hy 'n impak maak in die hip-hop gemeenskap en die belangrikheid van mentoring en die ontwikkeling van mense.
23 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

KOPSKUIF - Ontsluit die Krag van Publieke Spreekvaardigheid vir Kinders

In hierdie episode van Kopskijf gesels gasheer Mirsa Xtien met Carolina van der Westhuizen, stigter van Podium Pret, om die transformerende impak van spreek- en leierskapontwikkeling vir kinders te verken. Carolina deel insigte oor Podium Pret se unieke opvoedkundige aanbiedings, insluitend hul mededingende spraakprogramme, kursusse vir onderwysers, en prettige maar…
18 Jan 45 min

KOPSKUIF - 'n Nuwe Begin en Die Reis van Identiteit

In hierdie episode verwelkom ons Ingrid Hoper, die jeugleier van Domus Dij in Johannesburg. Ingrid deel haar insigte oor hoe ons as ouers 'n invloed kan hê op die geestelike ontwikkeling van ons kinders, spesifiek wanneer dit kom by die uitdagings van 'n nuwe begin en die vorming van identiteit…
11 Jan 31 min

KOPSKUIF - Lisinda de Jager oor die Eenstopgids vir Toesprake en Leierskapontwikkeling

In hierdie Kopskuif episode, gesels Lisinda de Jager, een van die skrywers van die nuwe eenstopgids Dames en Here (LAPA Uitgewers), oor haar passie vir studente en leierskapontwikkeling. As kommunikasiespesialis en mentor in redenaars en leierskap is sy werksaam by die Universiteit Stellenbosch se sentrum vir studentelewe en leer. Luister…
28 Dec 2024 34 min

KOPSKUIF - Hannekie Verwoerd oor Luistervink Stories en Geletterdheidsverwerwing

In hierdie Kopskuif episode, gesels Hannekie Verwoerd, stigter van Luistervink Stories, oor haar 23 jaar as spraak- en taalterapeut en haar spesialiteit in taal- en geletterdheidsverwerwing. Sy deel haar onblusbare passie vir lees en boeke, wat gelei het tot die ontstaan van Luistervink Stories. Luister in om meer te leer…
21 Dec 2024 36 min

KOPSKUIF - Berenishia Karolus oor die Winnie Rust-toekenning en Onderwys

In hierdie Kopskuif episode,, gesels Berenishia Karolus oor haar ervaring van die Winnie Rust-toekenning wat sy in 2022 van die ATKV-gesinstak Wellington ontvang het. Luister hoe sy haar passie vir onderwys en die belangrikheid van lees as loopbaan bespreek, en wat die toekenning vir haar beteken het. 'n Inspirerende gesprek…
14 Dec 2024 36 min