Selle en batterye

Loading player...
Dit is amper onmoontlik om jouself ʼn wêreld sonder batterye voor te stel. Dink net aan alles wat ons elke dag gebruik wat met batterye werk: flitse, radio’s, selfone, skootrekenaars, die televisie se afstandbeheerder en selfs motors. As ons nie batterye gehad het nie, sou ons alles permanent met kabels aan ʼn muurprop moes koppel!
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Klank

Klank word geskep wanneer iets vibreer. Dié vibrasie, wat niks anders as golwe van energie is nie, beweeg deur die lug of 'n ander medium (vaste stof, vloeistof of gas) na die oor.
17 Jul 14 min

Die Oranje-rivier

Die Oranje-rivier ontspring aan die westelike hang van die Drakensbergreeks in Lesotho op ’n hoogte van meer as 3 000 m bo seevlak.
17 Jul 8 min

Hoogte bo seevlak

Die stygende seevlak is een van die duidelikste tekens van aardverwarming. Dit is ook een van die grootste probleme wat deur aardverwarming veroorsaak word.
17 Jul 8 min

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind.
17 Jul 12 min