Waens en koetse

Loading player...
Waens en koetse is van die vroegste vervoermiddels. Ons ouers se oumas en oupas het nog met ossewaens gereis en Sondae in ’n blinkgepoetsde koets kerk toe gery. ’n Mens kon nie sommer net besluit jy wil gou winkel toe gaan nie. Uitstappies en inkopies was beperk en was groot gebeurtenisse. Almal was opgewonde as die wa en perde ingespan is vir ’n groot tog.
26 Nov 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Klank

Klank word geskep wanneer iets vibreer. Dié vibrasie, wat niks anders as golwe van energie is nie, beweeg deur die lug of 'n ander medium (vaste stof, vloeistof of gas) na die oor.
17 Jul 14 min

Die Oranje-rivier

Die Oranje-rivier ontspring aan die westelike hang van die Drakensbergreeks in Lesotho op ’n hoogte van meer as 3 000 m bo seevlak.
17 Jul 8 min

Hoogte bo seevlak

Die stygende seevlak is een van die duidelikste tekens van aardverwarming. Dit is ook een van die grootste probleme wat deur aardverwarming veroorsaak word.
17 Jul 8 min

Konflik

Konflik ontstaan wanneer daar ’n stryd, botsing of rusie tussen mense, groepe of lande plaasvind.
17 Jul 12 min