Alicia Bullen maak SA, Laeveld trots in Spanje

Loading player...
Alicia Bullen het vroeër die maand geskiedenis vir Suid-Afrika gemaak deur die eerste Fitness Challenge-atleet te word wat die land by twee IFBB Fitness Challenge Wêreldkampioenskap-kompetisies verteenwoordig het. Bullen was een van slegs nege Suid-Afrikaanse atlete wat deelgeneem het en het drie medaljes in Santa Susanna, Spanje, verower.
27 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min