Navorsers vind uiteindelik skugtere olifant in Angola-oerwoud

Loading player...
Gary Trower het pas teruggekeer van 'n reis na 'n oerwoud in Angola waar hulle navorsing gedoen het oor skugter olifante wat in dié area woon. Hy vertel van al die wetenskaplike ontdekkings wat wag om gemaak te word in die land.
3 Dec 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min