Gospelsanger deel hoop, bemoediging in Kersseisoen

Loading player...
As geestelike leier meet hy nie die sukses van sy musiek aan die toekennings of benoemings wat dit ontvang of speellyste waarop dit koning kraai nie. Vir hom is die maatstaf eerder of God deur sy musiek in mense se harte kan werk.
4 Dec 2024 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min