Wêreldwys | Die Trump-administrasie vs. die diepstaat | Ep. 29

Loading player...
Trump se tweede termyn as Amerikaanse president gaan reuseveranderinge vir Amerika inhou, maar ook vir globale handel en internasionale magsverhoudinge. In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels ons oor die belangrikste kwessies wat ons tydens die tweede Trump-termyn moet dophou.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 02:29 Die 47ste Amerikaanse president
  • 09:06 Tien punte oor Trump: 1 Tweejaartermyn
  • 10:54 2 Eensgesinde Republikeine?
  • 14:28 3 Andersoortige administrasie
  • 15:34 4 Immigrasie, immigrasie, immigrasie
  • 17:25 5 “It’s the economy, stupid”
  • 21:07 6 Amerika op die wêreldverhoog
  • 25:23 7 Elon Musk en die diepstaat
  • 27:22 8 ʼn Jong adjunk
  • 29:17 9 Waarheen nou, Demokrate?
  • 34:11 10 ʼn Konserwatiewe regbank
  • 35:53 Verwikkelinge in die Midde-Ooste
  • 38:15 Konflik in Sirië duur voort
  • 41:21 Notre Dame herbou, maar Europa steeds vervallend
5 Dec 2024 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min