Kabeldiefstal, kabelfoute hou dele van West Acres in die donker

Loading player...
Sommige inwoners van Blok 14 in West Acres betree vandag die vierde dag sonder elektrisiteit by hul huise. Mbombela het Dinsdagoggend die kragtoevoer onderbreek om noodsaaklike instandhoudingswerk aan die substasie te doen. Dit is intussen afgehandel, maar dele van die area gaan sedertien gebuk onder onbeplande kragonderbrekings. Thea Rix gesels met Sonop Ontbyt.
10 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min