Uplands-matrieks presteer merkwaardig in 2024

Loading player...
Uplands College is opgewonde oor hul klas van 2024 se uitsonderlike prestasie toe die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) gister hul jongste matriekuitslae bekendgemaak het.
Hul merkwaardige prestasies sluit 'n leerling met 10 onderskeidings (Edwin Ferreira), drie leerlinge met sewe onderskeidings (o.a. Max Östlind) en vyf leerlinge met ses onderskeidings elk (insluitende Ntsako Khosa).
14 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min