NHS weer Mpumalanga se topskool

Loading player...
Hoërskool Nelspruit (NHS) is amptelik aangewys as die beste skool in Mpumalanga, met ’n 100%-matriekslaagsyfer en ‘n totaal van 366 onderskeidings. Sebastian van Heerden het nege onderskeidings en tel onder die topleerlinge in die provinsie. Hoofdogter, Zoe Scheepers, het sewe A-simbole. 
15 Jan Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

A Tua Casa

Elaine Blignaut, eienaar van A Tua Casa gastehuis in Mbombela, het 'n absolute passie vir die gasvryheidsbedryf.
26 Mar 8 min

Pumas bly aan wenkant na derde SA Beker ronde

Die voorste drietal van Suzuki Griekwas, Airlink Pumas en NovaVit Griffons het die naweek hul onoorwonne lopie volgehou met goeie oorwinnings in die derde ronde van die SA Beker. Die Griekwas het die Grens Bulldogs met 118-3 oorrompel; die Airlink Pumas was te sterk vir die Cheetahs in Nelspruit met…
25 Mar 11 min

Kleurvolle pretloop wag

Laerskool Laeveld hou Woensdag hul jaarlikse Kleurloop en jy is genooi. Cornelia Janse Van Rensburg en Anzel Beattie vertel meer.
25 Mar 5 min