Die Real Brekfis gesels met ouerskapkenner, Gretha Wiid

Loading player...
Die Real Brekfis-span het gesels met ouerskapkenner, Gretha Wiid wat praktiese wenke gee oor hoe ouers met die nuwe skooljaar kinders prakties en emosioneel kan bystaan.
15 Jan 2025 12AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min