Carla maak Curro trots

Loading player...
Curro Nelspruit se top matriek presteerder in 2024, Carla Louw, het sewe onderskeidings behaal. Sy tel ook onder die top 1% van IEB-kandidate in Engelse huistaal en in die top 5% in vyf van haar vakke. Sy gesels met die Middag Game Drive.
16 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min

Brandseisoen breek amptelik aan

Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
29 May 9 min