#GROOTtrauma - 22 Januarie

Loading player...
Dr Andrè Hattingh gesels oor hul projek, Ride 4 a child, Jaco Kleynhans, Hoof van Solidariteit se Internasionale Betrekking gesels oor wat die ontrek van Amerika uit die WGO beteken vir Afrika.
Dr Jaco van Niekerk gesels oor sie uitbreek van diphtheriae en wat dit is.
22 Jan 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Documentary

Other recent episodes

#GROOTtrauma | 14 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam kan nie self pyn voel nie? >Nasionale Noodverpleegkundigesdag >Ervaar vroue meer pyn as mans? >Christa Pike — wat gebeur medies wanneer ’n…
14 Oct 41 min

#GROOTtrauma | 30 September 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE? >Vra vir Dr Jaco >Dr Jaco se wenk vir die week
30 Sep 46 min

#GROOTtrauma | 7 Oktober 

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af? >Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026…
7 Oct 41 min

#GROOTtrauma | 23 September

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou vingers bevat geen spiere nie. >MIGRAINE AWARENESS WEEK: MIGRAINE IS NIE NET ’N HOOFPYN NIE >FANCONI-ANEMIE: Robin en Jolandie Lewis kom deel hull getuienis…
23 Sep 46 min

GROOTtrauma | 16 September

In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie? >Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed? >Billie Joel kry ’n brein shunt >Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word…
16 Sep 43 min