Die Adonis van Afrikaanse musiek en sanger van treffers soos “My alles” en “’n Vrou wil dit hoor”, Bobby van Jaarsveld, het pas aangekondig dat hy later vanjaar as die manlike hoofrol die verhoog sal deel met die geliefde Anel Alexander in die splinternuwe musiekblyspel Semi-Soet – die musiekblyspel. Dié…
Deon GROOT het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om met Ruben Delmage en Charonike Nel te kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Plek in my hart". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.