Charlize Berg nie ‘skaam om hart op mou te dra’

Loading player...
“Ek wou mense herinner, soos wat ek dit self nodig gehad het, dat dit nooit te laat is nie. Elke dag is ʼn geleentheid en mens kan altyd oor begin.”
29 Jan 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min