Wêreldwys | Man op ‘n missie in ‘n deurmekaar wêreld | Ep. 33

Loading player...
Donald Trump het tydens sy eerste tien dae in die Withuis met selfvertroue, fokus en ʼn duidelike missie weggespring, en hy het reeds reusehervormings van die federale regering, Amerika se immigrasiebeleid, ekonomiese beleid en selfs buitelandse beleid begin implementeer. Gaan Trump in sy doelwitte slaag? Gaan hy die Amerikaners se steun behou? Ons bespreek dit alles in hierdie week se uitgawe van Wêreldwys.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 02:14 Duitse skuld 80 jaar later
  • 08:54 Begin die Midde-Ooste stabiliseer?
  • 16:08 Dinge ontrafel in die DRK
  • 22:28 Trump se eerste week in die Withuis
30 Jan 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min