Boodskap van bekering vir nuweling-sanger ná lang pad met geloof

Loading player...
“Dit was ʼn besluit wat ek vir myself moes gemaak het en ek glo dat ek geroep is om die boodskap van bekering met die wêreld te deel.”
31 Jan 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min