Kerngeneeskunde-skanderings nou ook vir Laeveld pasiënte

Loading player...
Kiaat Private Hospitaal bied nou kerngeneeskunde-skanderings in Mpumalanga.
Dr. Ntanganedzi Muambadzi gesels met Sonop Ontbyt.
4 Feb Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Wat om te oorweeg voor jy van werk verander

So hoog as wat die werkloosheidskoers in Suid-Afrika is, so graag wil aangestelde mense van werk verander. Hoe jy dié besluit neem, hang baie af van jou waardes, sê Linda Brenchley en Annette van Graan, plaaslike bedryfsielkundiges.
27 Mar 17 min

A Tua Casa

Elaine Blignaut, eienaar van A Tua Casa gastehuis in Mbombela, het 'n absolute passie vir die gasvryheidsbedryf.
26 Mar 8 min

Pumas bly aan wenkant na derde SA Beker ronde

Die voorste drietal van Suzuki Griekwas, Airlink Pumas en NovaVit Griffons het die naweek hul onoorwonne lopie volgehou met goeie oorwinnings in die derde ronde van die SA Beker. Die Griekwas het die Grens Bulldogs met 118-3 oorrompel; die Airlink Pumas was te sterk vir die Cheetahs in Nelspruit met…
25 Mar 11 min