Wêreldwys | Solidariteit Beweging se boodskap val op vrugbare grond in Washington | Ep. 37

Loading player...
Die Solidariteit Beweging lê tans besoek af aan die VSA te midde van ingrypende politieke veranderinge die afgelope paar weke. Hierdie besoek is nie net ʼn reaksie op die gebeure in die Trump-administrasie nie, maar ook ʼn poging om ʼn nuwe bewusmaking van Afrikaners in Amerika te vestig. In hierdie week van Wêreldwys bespreek ons die doel van die besoek asook hoe Afrikaners in Washington ontvang word.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 02:21 Afgelope drie weke se gebeure is net die begin
  • 12:04 Hand van vriendskap geantwoord
  • 14:42 Boodskap val op vrugbare grond
  • 17:11 Gevaarlike wetgewing moet verander
  • 22:14 Belangrike bande om te herstel
  • 24:13 Voortsetting van langstaande verhoudings
  • 26:56 Tasbare spanning in Washington onder Trump
27 Feb 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min