Wêreldwys | SA weer laer, maar Afrikaners hoog op Trump se agenda | Ep. 38

Loading player...
Wat sê ʼn sterk staatsrede van pres. Donald Trump oor die rigting waarin Amerika op pad is en hoe dit Suid-Afrika kan beïnvloed – veral in die lig van die feit dat Trump nie eers na Suid-Afrika in sy staatsrede verwys het nie.
Chapters
  • 00:00 Los Angeles verwoes deur brande
  • 07:45 LA se impak op Amerikaanse kultuur
  • 15:41 Oorsig oor die VSA-toer
  • 20:15 ʼn Sterk staatsrede
  • 22:48 Die Zelenski-uitval in die Withuis
  • 26:59 Trump ignoreer SA in staatsrede
6 Mar 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min