Johan Bronkhorst gesels oor sy 20ste Twee Oseane Marathon

Loading player...
Johan Bronkhorst is ‘n inwoner van Swakopmund en hy het hierdie jaar sy 20ste Twee Oseane Marathon gehardloop. Daarvoor het hy ‘n spesiale toekenning gekry en het met Jean-Louis Knouwds gesels vanuit Kaapstad.
7 Apr 2025 1AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Interhoër Koors by Windhoek Hoërskool

Jean-Louis gesels met leerlinge van Windhoek Hoërskool oor die opwinding, voorbereiding en gees rondom Interhoër. In hierdie gesprek deel hulle hul gedagtes oor die groot week wat voorlê, die uitdagings wat wag en wat hierdie tradisie so besonders maak. ’n Interessante blik op die ervaring van die leerlinge wat deel…
10 Jun 2AM 6 min

Die Spore van ’n Kleuterskoolonderwyseres

In hierdie episode van Maak Spore gesels Elmero Strauss met Melani van Dyk, ’n toegewyde kleuterskoolonderwyseres. Sy vertel van haar reis na die onderwys, haar liefde vir die werk met jong kinders en die waardevolle rol wat opvoeders speel in die vorming van jong lewens. Dit is ’n opregte gesprek…
9 Jun 7AM 5 min

Jean-Louis gesels met Veja “Hinda Boy” Hinda oor sy MMA-reis

Jean-Louis gesels met Veja “Hinda Boy” Hinda, 'n professionele gemengde gevegskunstenaar uit Namibië. Hy deel meer oor sy reis in die wêreld van MMA, die uitdagings wat hy onderweg moes oorkom en die hoogtepunte van sy loopbaan. Luister na hierdie inspirerende gesprek en kry 'n blik op die toewyding, dissipline…
9 Jun 4AM 5 min

Windhoek Gimnasium se Interhoër-Gees Kom Kuier by Kosmos

Jean-Louis gesels met leerlinge van Windhoek Gimnasium oor die opwinding, voorbereiding en gees rondom die jaarlikse Interhoër. Luister hoe hulle hul verwagtinge vir die groot week deel, wat Interhoër vir hulle beteken en waarom hierdie gebeurtenis so 'n belangrike hoogtepunt op die skoolkalender is. 'n Interessante gesprek vol entoesiasme, trots…
9 Jun 2AM 9 min